
Bevestiging van Pastor Klaus-Eckart Damaske in Lüneburg
Op die 14 Januarie 2018 is Pastor Klaus-Eckart Damaske gedurende ’n feestelike erediens as leraar van die vakante Peter-Pauls Gemeente Lüneburg ingeseën. Die bevestiging is deur Pastor Rüdiger Gevers waargeneem.