Orrelinwyding in Panbult
Op Sondag 15 Maart 2020 het die hervestigde Roeleveld-orrel vir die eerste keer in ‘n amper propvol kerk in Panbult, tot lof van God, weerklink. Die indrukwekkende Allegro moderato maestoso

Die reeks nuutgeboude orrels in die FELSISA duur voort: nou is Wittenberg aan die beurt! Nadat die vorige orrel verouderd geraak het, is daar besluit om ‘n nuwe, rein meganiese